“Pragtig ek is persoonlik mal oor die unieke musiek. Dis na aan die aarde en dan is jy na aan jou Skepper. Hou so aan.”
“Liedjies praat met menseharte. Absoluut opbouend. Plat op die aarde,maar tog bring dit mens nader aan ons Skepper. Bring ’n diepe dankbaarheid na vore.”